Dans Dans Lisa

My Ekskuus by Dans Dans Lisa

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
"My eks(kuus)" by Dans Dans Lisa
D                     G            D
Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken
                             G         D
Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen                          X2
                        Bm                               A
Die feit dat jy net met my wil praat sΓͺ vir my daar?s 'n kans

         Bm                     A                 G
Want my oΓ« doen die praatwerk want ek val oor my lippe
    Bm             A                  G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ
   Bm              A            G
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het)

en nie met jou gepraat nie
    Bm             A            G
en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef)
         Bm                      A                  G
Want my oΓ« doen die praat werk want ek val oor my lippe
     Bm           A                  G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ
(Selfde as eerse vers)

Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om by haar te laat uit te kom
en dit te kan raak
Want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig
Kan jy my leer om myself te wees en sal jy my aanvaar nes ek is

         Bm                     A                 G
Want my oΓ« doen die praatwerk want ek val oor my lippe
    Bm             A                  G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ
   Bm              A            G
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het)

en nie met jou gepraat nie
    Bm             A            G
en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef)
         Bm                      A                  G
Want my oΓ« doen die praat werk want ek val oor my lippe
     Bm           A                  G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ
 Bm           A                  G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ

     Bm         A         G
Dans dans jou arms om my gevou
      
dit voel veilig ek hou van jou (x3)

 Bm               A                 G
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het

en nie met jou gepraat nie
Bm               A                 G
en ek sou myself nooit kon vergeef
        Bm                       A                 G
Want my oΓ« doen die praat werk want ek val oor my lippe (sou ek spyt gewees het)
   Bm               A                 G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ (sou myself nooit kon vergeef)
    Bm               A                 G
As jy maar net geweet het wat ek wou sΓͺ (sou myself nooit kon vergeef)
   Bm               A                 G       
As ek maar net geweet het wat ek wou sΓͺ (sal jy my ooit kan vergeef)
    Bm               A                 G
As ons maar net geweet het wat ons wil hΓͺ

My Ekskuus Chords Info

Last Updated:
Chords: D, G, Bm, A