My Hart Is In Afrika chords by Dana Winner
Guitar chords with lyrics
Intro:
B E B E
Verse 1:
B F# B E B
Die rooi son kom op, Kleure ontplof, Op die horison
B F# B E B
Die roep van Visarend, So siel Bedarend, Dat vrede kom
F# E B
'n Nuwe dag vol vreugde, Vol sagte beloftes, Omring my
F# E F#
My hart klop vol lewe, Die opzwinding bewe,Ek is t'rug
Chorus:
B F#
T'rug in Afrika, Jy's my erfland
E B
My huis weg van die huis, My verliefland
E
Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
B F# B E B E
In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Verse 2:
B F# B E B
Jy blom harmonie, In mens en in dier, Soet versugting
B F# B E B
Jy pols deur my bloed, 'n Oerstem wat roep, Soet ontwrigting
F# E B
Jou mense breek grense, waar andere sou bots, Diep ontspanne
F# E F# G
As ek van jou gaan, Voel ek telkemaal, Diep verlange
Chorus:
C G
O'Afrika, Jy's my erfland
F C
My huis weg van die huis, My verliefland
F
Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
C G C
In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Outro:
C G
O'Afrika, Jy's my erfland
F C
My huis weg van die huis, My verliefland
F
Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink
C G C G C
In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme Last updated:
Please rate for accuracy!
