Droom Van My Geluk chords by Dana Winner
Guitar chords with lyrics
Intro: F Bb F Dm Bb Verse 1: F Bb F Was ook verlief, verlore verdwaald Dm Bb Nes 'n kind wat geen gevare ken F Bb F Altyd maar op soek na jou Dm Bb Die hele wereld deur met een groot wens
Bridge:
C Bb F
Maar net 'n went - jy's deel van my lewe
C Bb
Maar net 'n mens - jy's deel van my
F Bb Dm F C
Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo
Chorus:
F Bb F C
Want in jou oë as jy my aankyk
F Bb F C
Sien ek die droom van my geluk
Dm Bb C Dm Bb
en elke keer as jy net saam met my lag
C Dm Bb
weet ek dat jy nie weg sal gaan
C F
dat ek jou nie sal laat gaan
Instrumental:
F Bb F Dm Bb
Verse 2:
F Bb F
Jy is die wil, My wil om te geef
Dm Bb
Jy is die rede vir my om te leef
F Bb F
en in die nag is ek party keer bang
Dm Bb
Die hemel weet hoe ek na jou verlang
Bridge:
C Bb F
Maar net 'n wens - jy het my leer lewe
C Bb
Maar elke lag - was jy by my
F Bb Dm F C
Jy praat die taal, die taal wat së - Jy's lief vir my
Chorus:
F Bb F C
Want in jou oë as jy my aankyk
F Bb F C
Sien ek die droom van my geluk
Dm Bb C Dm Bb
en elke keer as jy net saam met my lag
C Dm Bb
weet ek dat jy nie weg sal gaan
C Bb
dat ek jou nie sal laat gaan
Bridge:
Bb C
Jy is die vrede, wat my hart na verlang
Bb C D
Hou my vas en, laat my nooit weer gaan
Instrumental:
C G D G C D G Em C D
Chorus:
G C G D
Want in jou oë as jy my aankyk
G C D
Sien ek die droom van my geluk
G C D Em C
en elke keer as jy net saam met my lag
D Em C
weet ek dat jy nie weg sal gaan
D Em C
dat ek jou nie sal laat gaan
Outro:
D G C G
dat ek jou nie sal laat gaan Last updated:
Please rate for accuracy!
