Capo
3
Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
Verse 1:
G
Wees lief,
G
Net lief,
Dsus4
So lief,
D
Verlief,
Em7
Op my,
Em7 D/F# G C C Dsus4 D
Ek sal jou by die middelpunt kry.
Verse 2:
G
Ek weet,
G
Jy weet,
Dsus4
Ons twee,
D
Gereed,
Em7
Ek sal jou,
Em7 D/F# G C C
Vir ewig in my lewe wil hou.
D/F# Em7
So wees lief,
G
Net lief,
Dsus4 D
So lief.
A D A E
Want jy het my uit die middel van die woestyn gekry,
A/C# D D
My gered met jou waardevol liefde,
A
Jyt my vir jou gekies,
E
Wees lief.
A
Ek het jou,
D A E
In die aand van storms net vasgehou,
A/C# D D
Jou gered met die wêreld se liefde,
A
Jou vir altyd gekies,
E A
Wees lief
Verse 3:
G
Verstaan,
G
Bly staan,
Dsus4
Bestaan,
G
Staan saam,
Em7
Deur als,
Em7 D/F# G C C
En tel mekaar op as ons val.
D/F# Em7
Hmm wees lief,
G
Net lief,
Dsus4 D
So lief.
A D A E
Want jy het my uit die middel van die woestyn gekry,
A/C# D D
My gered met jou waardevol liefde,
A
Jyt my vir jou gekies,
E
Wees lief.
A
Ek het jou,
D A E
In die aand van storms net vasgehou,
A/C# D D
Jou gered met die wêreld se liefde,
A
Jou vir altyd gekies,
E A A
Wees lief
Interlude:
E
So lief,
A/C# D
Wees lief,
A E
Net lief
A A
Ek sal al my gister s omdraai vir n môre saam met jou,
A A
En die bitter tye by jou kies oor soeke sonder jou,
F#m A/C# Dsus2
En as een van ons daar bo gaan moet jy altyd net onthou.
E D/F# A
Wees lief,
E
Net lief,
A E
So lief.
Outro:
A D A E
Want jy het my uit die middel van die woestyn gekry,
A/C# D D
My gered met jou waardevol liefde,
A
Jyt my vir jou gekies,
E
Wees lief.
A
Ek het jou,
D A E
In die aand van storms net vasgehou,
A/C# D D
Jou gered met die wêreld se liefde,
A
Jou vir altyd gekies, (wees Lief),
E A
Wees lief
Video/Audio
Song History
Published: March 13, 2026
Last Updated: March 13, 2026