Petrol En Vuur Chords by Cordelia

Petrol En Vuur by Cordelia

Chords

Difficulty
Beginner πŸ‘Ά
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
β™« Intro:

Em C G D
Em  C

β™« Verse 1:

                          G
As die mΓ΄re kom is als verby,
                                          Em
Ek laat jou gaan maak jou los ek laat jou vry,
                   C      D
Want ek het net te seer gekry,
                                   G
Niks kan daarvan kom as ek hier by jou sou bly.

β™« Verse 2:

                              G
As die more kom hoop ek jy verstaan,
                   Em
Dat ek ver ver van hier moet gaan,
                           C
Hulle sΓͺ dat tyd kan alles heel,
                      C
Maar die pyn is net teveel,
                            G    D
Ek gee steeds om al sou die more kom.
Em                 C         G                   D
Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur,
Em                    C                   G            D
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur,
Em                 C          G                D
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry,
Em          C           Dsus4
Ek en jy is plofbaar verby,
D              Em
Soos petrol en vuur     

β™« Verse 3:

                           G  Gmaj7
Gister is verby vir jou en my,
                                      Em
En die hoop van n droom wat nog moes vlerke kry,
                           C       D
n Lag n traan verlief verspeelde tyd,
                                      G      Gmaj7
En die sand uit die uurglas bring net groter spyt.

[V4]

                           G  Gmaj7
Gister is verby en als wat was,
                                 Em
Dooie kole blaas maak net ons oΓ« vol as,
                            C                          D
Hulle sΓͺ dat as is vebrande hout en totsiens maak my benoud,
                    G            Gmaj7
Ons paaie skei want gister is verby.

Em                 C         G                   D
Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur,
Em                    C                   G            D
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur,
Em                 C          G                D
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry,
Em          C           Dsus4
Ek en jy is plofbaar verby.

                       Em7
Maar vanaand is ek nog hier by jou,
D/F#       G          C          Dsus2/F#
 As jy jou arms om my lyf sal vou,
                     Am
Ek gee in en ek moet keer,
                   G/B                        Dsus4
Oorreed my weer en weer n laaste kus hierdie vuur is
         D
geblus.

Em                 C         G                   D
Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur,
Em                    C                   G            D
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur,
Em                 C          G                D
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry,
Em          C           Dsus4
Ek en jy is plofbaar verby,
D              Em
(Soos petrol en vuur   ).

β™« Outro:
Em                 C         G                   D
Ons liefde is soos petrol en vuur en die prys is net te duur,
Em                    C                   G            D
Die vlamme dans en ek staan alweer met my rug teen die muur,
Em                 C          G                D
Die vonke vat weer vlam in my want my hart het seer gekry,
Em          C           Dsus4
Ek en jy is plofbaar verby,
     D         Em
Soos petrol en vuur

Video/Audio

Petrol En Vuur Chords Info

Petrol En Vuur Chords by Cordelia
Published:
Last Updated:
Difficulty: Beginner πŸ‘Ά
Chords: Em, C, G, D, Dsus4, Gmaj7, Em7, D/F#, Dsus2/F#, Am, G/B