My Engel Chords by Cordelia

My Engel Chords

by Cordelia

Capo
1
Difficulty
Beginner πŸ‘Ά
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro: A A/C# D E/G# A A/C# D Verse 1: A A/C# D Vir my is jy die engel wat altyd oor my waak, E/G# A A/C# D/F# E/G# Ek voel veilig in jou arms as jy saggies aan my raak, D Daar is niks beter, F#m E Niks beter vir my, A/C# D F#m E Nooit het ek gedink dat ek jou so lief kan kry. A/C# D Sou ek bang wees vir die donker nag sal jy A daar wees 'n lig vir my, A/C# D A Sou dit voel of ek alleen hier staan sal jy staan hier langs E aan my, A/C# D F#m E D Sou ek twyfel of jy naby is voel ek jou hier binne my, Bm E A Want die engel wat my veilig hou is jy.
Verse 2: A Niks is ooit perfek nie, D E Niemand is volmaak, A Dis net jy wat my kan heel maak, D/F# E/G# As jy saggies aan my raak. D Daar is niks beter, (Daar is niks beter), F#m E Niks beter vir my, A/C# D F#m E Nooit het ek gedink dat ek jou so lief kan kry. A/C# D Sou ek bang wees vir die donker nag sal jy A daar wees 'n lig vir my, A/C# D A Sou dit voel of ek alleen hier staan sal jy staan hier langs E aan my, A/C# D F#m E D Sou ek twyfel of jy naby is voel ek jou hier binne my, Bm E D/F# Want die engel wat my veilig hou is jy. D/F# Nooit hoef ek bang te wees nie, A/C# Nooit hoef ek iets te vrees nie, D Jy is hier, Esus4 E Jy staan hier langs aan my. Outro: D Sou ek bang wees vir die donker nag sal jy A daar wees 'n lig vir my, A/C# D A Sou dit voel of ek alleen hier staan sal jy staan hier langs E aan my, A/C# D F#m E D Sou ek twyfel of jy naby is voel ek jou hier binne my, Bm E F#m E Want die engel wat my veilig hou is jy, Bm E Want die engel wat my veilig hou A A/C# D Is jy. E/G# A

Video/Audio

Song History

Published: March 13, 2026
Last Updated: March 13, 2026

Author: Isabella Martin