Capo
2
Difficulty
Beginner πΆ
Rate for accuracy
🎸
Am F C G Intro: Verse 1: C Kan niemand my sien? G Kan niemand my hoor? F Of is ek deurskynend? G C C In almal se oΓ«. Verse 2: C Kan niemand my hoor? G Ek huil in die wind, F G Ek huil vir die harte, vir die harte, Csus4 C Van elke kind.
F My plek is hier, F C C My plek is hier waar ek staan, G In die hartjie van die Klein Karoo, C C Is waarna ek verlang, F My plek is hier, F C C My plek is hier saam met jou, G Want die hartjie van die Klein Karoo, F G C Csus4 C Sal my altyd naby jou hou. Verse 3: C Kan iemand dit voel? G Hoe dit brand binne my, F G Vir die kinders van die Klein Karoo, C C Wat agter moet bly. Outro: F My plek is hier, F C C My plek is hier waar ek staan, G G In die hartjie van die Klein Karoo, C C Is waarna ek verlang, F My plek is hier, F C C My plek is hier saam met jou, G Want die hartjie van die Klein Karoo, F G C Csus4 C Sal my altyd naby jou hou, G Want die hartjie van die Klein Karoo, F G C Csus4 C Sal my altyd naby jou hou.
Video/Audio
Hartjie Van Die Klein Karoo Chords Info
Published:
Last Updated:
Capo: 2
Difficulty: Beginner πΆ
Chords: Am, F, C, G, Csus4