Capo
2
Difficulty
Beginner 👶
Rate for accuracy
🎸
Intro:
D D
D
Verse 1:
D D
n Stem in my wil praat met jou,
D D
Gewonder waarheen loop jy nou?
Bm G D D
En was jy eensaam soos ek partykeer was?
Verse 2:
Dsus4 D Dsus2 D
My hart was heel maar hyt geweet jy lewe,
Dsus4 D Dsus2 D G
Daar's niks om nou of ooit te vergewe nie,
G D D
En nou s jy hier en ek wil sê vir jou, (Ek wil sê vir jou).
D Dsus4 D
Jou eerste woorde was in my hart,
G G
Al was ek jare baie diep verward,
A Dsus4 D
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê?
A
Ooh ooh oooh.
D Dsus4 D
Jou eerste woorde is lankal oud,
G G
Wan toe my hart loop is jou woorde goud,
A D D
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly.
Verse 3:
D D
n Tweede kans n nuwe storie,
D D
Want so vehaal kan ek nooit verloor nie
G
Die Skepper het geweet,
G D D
Jy lewe diep in my.
D Dsus4 D
Jou eerste woorde was in my hart,
G G
Al was ek jare baie diep verward,
A Dsus4 D
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê?
A
Ooh ooh oooh.
D Dsus4 D
Jou eerste woorde is lankal oud,
G G
Wan toe my hart loop is jou woorde goud,
A D D
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly.
G D/F#
In jou stem vind ek my eie die oseaan,
A
Vir jou raak net wyer in my.
D Dsus4 D
Jou eerste woorde was in my hart,
G G
Al was ek jare baie diep verward,
A Dsus4 D
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê?
A
Ooh ooh oooh.
Outro:
D Dsus4 D
Jou eerste woorde is lankal oud,
G G
Wan toe my hart loop is jou woorde goud,
A Dsus4
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly.
D
(Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly),
A Dsus4 D
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly,
Dsus4 D D D
(Lankal in my hart gebly).
Video/Audio
Song History
Published: March 13, 2026
Last Updated: March 13, 2026