Kaal Voor Jou Chords by Christia Visser

Kaal Voor Jou Chords

by Christia Visser

Difficulty
Beginner πŸ‘Ά
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
🎸 Intro: Am F C 🎸 Verse 1: Am Voel F C Hoe jou woorde aan my raak Am Lag F C En niks anders maak meer saak Am F Jy is, jy is, jy is C Vertel weer die storie wat ons nooit wou glo nie Am F Jy is, jy is, jy is
(Refrein) C F C Nou staan ek kaal voor jou Am F C Kaal sal jy my so onthou Am F C Deursigtig niks word weerhou Am F C Hier staan ek kaal, voor jou 🎸 Verse 2: Am Sien F C Hoe ek in jou blou verdwaal Am Ek F C Sal brand vir jou, ek sal Am F Jy is, jy is, jy is C Die diepte, die donker, dis deel van die wonder Am F Jy is, jy is, jy is (Refrein) C F C Nou staan ek kaal voor jou Am F C Kaal sal jy my so onthou Am F C Deursigtig niks word weerhou Am F C Hier staan ek kaal, voor jou (Brug) C My mure val Am Ek weet jy sal F C Jy gee my alles wat jy het Jy's aan my kant Am Jy's vuurbestand F Ek gee jou alles wat ek het (Refrein) C F C Nou staan ek kaal voor jou Am F C Kaal sal jy my so onthou Am F C Deursigtig niks word weerhou Am F C Hier staan ek kaal, voor jou

Song History

Published: November 8, 2022
Last Updated: September 10, 2025