17 Shots Chords by Christia Visser

17 Shots Chords

by Christia Visser

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Tuning: Standard (E A D G B E) Intro: G Em D Verse 1: G Vir my duiwels op Muizenberg se strand G Vir bedrog want sy oorspee haar hand Em Vir die draaie wat my rolmodel nou ry D G Vir die skade waar angstigheid my lei Verse 2: G Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf G Em Te veel dink met n pen wat nie vir skryf D N.C Vir die leuens wat ek myself maak glo as ek vergeet my huis is bo
Chorus: Em 17 shots C G D Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie Em 17 shots C G D Om en om en om die rondte is weer op my C Em Slaan hom weg slaan hom weg D Gooi hom terug gooi hom terug C Em Laat hy val cheers vir eers D C Drink drink drink drink 17 shots N.C Om myself te vind Verse 3: G Vir my hart wat op n drip moet gaan le G Em Vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sΓͺ D G Vir insecurities ontspoel vir my siel wat way te veel wil voel G Vir die spasie tussen liefde en geluk G Em Vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk Vir die toekoms die verlede en die nou D G en vir alles wat ek eendag gaan berou Chorus: Em 17 shots C G D Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie Em 17 shots C G D Om en om en om die rondte is weer op my C Em Slaan hom weg slaan hom weg D Gooi hom terug gooi hom terug C Em Laat hy val cheers vir eers D C Drink drink drink drink 17 shots D Om myself te vind Bridge: Em D Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek C Vir nou vir nou sal ek doen net wat ek wil Em D Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek C Vir nou vir nou sal ek glo net wat ek moet Chorus: Em 17 shots C G D Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie Em 17 shots C G D Om en om en om die rondte is weer op my Em 17 shots C G D Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie Em 17 shots C G D Om en om en om die rondte is weer op my C Em Slaan hom weg slaan hom weg D Gooi hom terug gooi hom terug C Em Laat hy val cheers vir eers D C Drink drink drink drink 17 shots N.C Om myself te vind G Om myself te vind Em D Om myself te vind

Song History

Last Updated: September 10, 2025