Winter In Die Kaap Chords by Chris Steyn

Winter In Die Kaap Chords

by Chris Steyn

Difficulty
Intermediate πŸ’ͺ
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
❄ Verse 1: D Dsus2 Sal jy dan bly, G Soos die wind terug keer na my, Bm Sal jy verstaan, A G Hoekom ek altyd wil terug gaan. ❄ Verse 2: D Dsus2 Ek weet dis onnodig, G En ek klink soms oorbodig, Bm Ek wil net verstaan, A Waarheen ons gaan, G As die wind huil in die kaap.
❄ Pre-chorus: Bm En as die berge die wolke, A G Op hul skouers dra. ❄ Chorus: D Gee my dan raad, G Is dit winter in die kaap? Bm A ReΓ«n dit net voor jy gaan slaap? D Is daar dan raad, G Vir winter in die kaap, Bm Want jou hart is so koud, A D G So is daar iemand om my vas te hou? Bm Want jou hart is so koud, A D G Bm G So is daar iemand om my vas te hou? ❄ Verse 3: D Ek weet dis verby, G Die dae met jou hier aan my sy, Bm Is jou hart ook gebreek, A G En in stukke op geskeer. ❄ Verse 4: D Ek gee nog steeds om vir jou, G Jy weet my kop dwaal oor jou rond, Bm Ek sal jou nooit kan vergeet, A Jy moet dit weet, G Eks altyd hier as jy wil praat. ❄ Pre-chorus: Bm En as die berge die wolke, A G Op hul skouers dra. ❄ Chorus: D Gee my dan raad, G Is dit winter in die kaap? Bm A ReΓ«n dit net voor jy gaan slaap? D Is daar dan raad, G Vir winter in die kaap, Bm Want jou hart is so koud, A D G So is daar iemand om my vas te hou? Bm Want jou hart is so koud, A D D D So is daar iemand om my vas te hou? ❄ Bridge: G Ons moes hieruit leer, D Die liefde gebeur, Bm A Nou sukkel ek om te slaap, G Nou soek ek jou weer, D/F# En dis nie verkeerd, Bm A Asus4 A So bel my as jy wakker raak. ❄ Chorus: D Gee my dan raad, G Is dit winter in die kaap? Bm A ReΓ«n dit net voor jy gaan slaap? D/F# Is daar dan raad, G Vir winter in die kaap, Bm Want jou hart is so koud, A A So is daar iemand ❄ Outro: D Gee my dan raad, G Is dit winter in die kaap? Bm A ReΓ«n dit net voor jy gaan slaap? D Is daar dan raad, G Vir winter in die kaap, Bm Want jou hart is so koud, A D G So is daar iemand om my vas te hou? Bm Want jou hart is so koud, A D D D So is daar iemand om my vas te hou? Bm Want jou hart is so koud, A D D So is daar iemand om my vas te hou?

Song History

Published: October 26, 2025
Last Updated: October 26, 2025