Reis chords by Chris Chameleon
Guitar chords with lyrics
- Difficulty: Beginner 👶
Key: C D G Sit jou hele lewe lank op jou sitvlak A D 'n luilak by die huis D G En al wat jy ken is die reis van die rusbank A D tot in die kombuis D G A D Is jou idee van transport drome bo-op jou matras? D G A D En etniese etes in sakkies op die rakkies in jou yskas?
Maar wat van G C D G Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn G C D G Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn G C D G Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru G C D G San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe D G A D As ek sê groot natuur dink jy aan die onkruid op jou gras? D G A D En dink jy aan wilde diere as vismotte in jou kas? D G A D Het satteleit tv jou bron van avontuur geword? D G A D En is jou playstation nou die somtotaal van jou genot? Maar wat van G C D G Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn G C D G Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn G C D G Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru G C D G San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe Em Am Em Het jy gehoor wat het gebeur met Jan Tuisbly? Em Am Em Hy het geglo dat hy alles tuis kon kry EM Am Dm Am en onbewus van wat daar is wat buite sy voordeur skuil Em het hy uitgemis G C D G Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn G C D G Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn G C D G Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru G C D G San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe
Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
