Droomland Chords by Chris Chameleon

Droomland by Chris Chameleon

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Chris Chameleon - Droomland
Tabbed by: DVVVDM
CD: 7de Hemel

Dsus4 D Dsus2 (x2)

Dsus4      D  Dsus2
ek ontwaak    in my droomland
Dsus4             D    Dsus2
het laas my oΓ« gesluit in verloorland
C                    Am
ek probeer my bes om jou te vergeet
G
maar ek onthou wat jy van my weet

Dsus4 D Dsus2

Chorus:
G
en ek dink ek mis jou
maar hoe sal ek ooit kan sΓͺ?
ek dink ek mis jou
                          C
maar sou ek jou terug wou hΓͺ?
Am G Dsus4 D Dsus2 C Am Dsus4 D Dsus2

Dsus4                 D    Dsus2
en jy staan met jou wΓͺreld in my geheue
Dsus4                D   Dsus2
met die pΓͺrels wat selfs die varke teruggee
C                       Am
en ek voel wat jy nooit sal berou nie
G
is die misdaad net wat jy onthou of nie?

Dsus4 D Dsus2

Dsus4           D  Dsus2
my verloor die dag toe ek jou gevind het
Dsus4            D   Dsus2
was 'n dwaas die dag toe ek begin dink het
C                                Am
dis die kettings wat die man kan breek
G
en die vurktong waar die waarheid in steek

Dsus4 D Dsus2

Chorus

G Dsus4 D Dsus2

Dsus4            D  Dsus2
en die vuur wat ons vroeΓ«r gedeel het
Dsus4          D  Dsus2
is die as wat ons lank reeds verveel het
C
en ek voel maar ek kan dit nie glo nie
Am
en ek sien maar ek kan dit nie glo nie
G                       Dsus4           D  Dsus2
is dit alles, ja alles, nie net n droom nie?

Droomland Chords Info

Droomland Chords by Chris Chameleon
Last Updated:
Chords: Dsus4, D, Dsus2, C, Am, G