GuitarTabsExplorer icon
GuitarTabsExplorer icon

Log in

Songbook

  • Log in to add and see bookmarks

Last visited songs

    No songs visited yet...

Droomland by Chris Chameleon

Chords with lyrics

Chris Chameleon - Droomland
Tabbed by: DVVVDM
CD: 7de Hemel

Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2 (x2)

Chord diagramDsus4Dsus4   Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2
ek ontwaak  in my droomland
Chord diagramDsus4Dsus4       Chord diagramD MajorD  Chord diagramDsus2Dsus2
het laas my oë gesluit in verloorland
Chord diagramC majorC          Chord diagramA minorAm
ek probeer my bes om jou te vergeet
Chord diagramG+G
maar ek onthou wat jy van my weet

Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2

Chorus:
Chord diagramG+G
en ek dink ek mis jou
maar hoe sal ek ooit kan sê?
ek dink ek mis jou
             Chord diagramC majorC
maar sou ek jou terug wou hê?

Chord diagramA minorAm Chord diagramG+G Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2 Chord diagramC majorC Chord diagramA minorAm Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2

Chord diagramDsus4Dsus4         Chord diagramD MajorD  Chord diagramDsus2Dsus2
en jy staan met jou wêreld in my geheue
Chord diagramDsus4Dsus4        Chord diagramD MajorD  Chord diagramDsus2Dsus2
met die pêrels wat selfs die varke teruggee
Chord diagramC majorC            Chord diagramA minorAm
en ek voel wat jy nooit sal berou nie
Chord diagramG+G
is die misdaad net wat jy onthou of nie?

Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2

Chord diagramDsus4Dsus4      Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2
my verloor die dag toe ek jou gevind het
Chord diagramDsus4Dsus4      Chord diagramD MajorD  Chord diagramDsus2Dsus2
was 'n dwaas die dag toe ek begin dink het
Chord diagramC majorC                Chord diagramA minorAm
dis die kettings wat die man kan breek
Chord diagramG+G
en die vurktong waar die waarheid in steek

Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2

Chorus

Chord diagramG+G Chord diagramDsus4Dsus4 Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2

Chord diagramDsus4Dsus4      Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2
en die vuur wat ons vroeër gedeel het
Chord diagramDsus4Dsus4     Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2
is die as wat ons lank reeds verveel het
Chord diagramC majorC
en ek voel maar ek kan dit nie glo nie
Chord diagramA minorAm
en ek sien maar ek kan dit nie glo nie
Chord diagramG+G            Chord diagramDsus4Dsus4      Chord diagramD MajorD Chord diagramDsus2Dsus2
is dit alles, ja alles, nie net n droom nie?

[ Privacy | About us ]

Welcome to the guitar community

Why join and log in?
- Get songbook with favourite songs
- Get custom made front page
- Submit chords and tabs
- Submit guitar-cover videos
- Get a lot of thumbs up for your work

Songbook

Last visited songs

Site
Home
Search
Community
Submit chords

Video

No video for this page. Check out how you can submit guitar-cover videos here

Search tabs and chords

Browse by artist

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #


Menu

Search

Video

Bookmark

Login