Die Man Met Die Purperkleed Chords by Cathy Viljoen

Die Man Met Die Purperkleed by Cathy Viljoen

Chords

Tuning
Standard EADGBE
Difficulty
Beginner πŸ‘Ά
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Key: C
 
Verse 1:
   C               F         C
Jare gelede in die ou Jerusalem
                                      G
In die hofsaal voor Pilatus staan β€˜n man
C                      F            C
Verwerpe verstote, Hy dra β€˜n doringkroon
                  G       C   C7
Die man met die purper kleed
 
Chorus:
 C7           F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                         G
Die man met die purper kleed
            F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                G      C
Die man met die purper kleed
Verse 2:
C                  F                  C
Hy was bekend met krankheid smart en pyn
                          G
Hy neem al ons sondes op Hom
  C                         F                C
Versoek seur die duiwel en deur die mens verloΓ«n
                 G        C      C7
Die man met die purper kleed
 
Chorus:
 C7           F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                         G
Die man met die purper kleed
            F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                G      C
Die man met die purper kleed
 
Verse 3:
C                        F              C
Hy neem sy kruis en dra dit tot op Golgotha
                              G
Verbrysel en deurboor was Hy daar
C
Hulle spuug op Hom en slaan Hom
F              C
Sy klere word verdeel
                  G       C    C7
Die man met die purper kleed
 
Chorus:
 C7           F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                         G
Die man met die purper kleed
            F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                  G      C
Die man met die purper kleed
 
Verse 4:
C                   F           C
Jesus verlosser Hy wag nou vir Jou
                                   G
Hy het die wereld gekoop deur sy bloed
C                         F               C
Hy soek en roep jou, wat gaan jy met Hom maak
               G          C    C7
Die man met die purper kleed
 
Chorus:
 C7           F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                         G
Die man met die purper kleed
            F
Maar die skare skree eendragtig
      C
Kruisig kruisig Hom
                   G      C
Die man met die purper kleed

Die Man Met Die Purperkleed Chords Info

Die Man Met Die Purperkleed Chords by Cathy Viljoen
Published:
Last Updated:
Tuning: Standard EADGBE
Difficulty: Beginner πŸ‘Ά
Chords: C, F, G, C7