Chords with lyrics
Lize Beekman - Dankbaar vir Aeroplanes
1ste Vers:
Eb MajorEb / E MajorE
Tussen Vrydag se aeroplane en
Sondagaand se weg van my
AbAb / A augmentedA Eb MajorEb / E MajorE
in daai mooiste ewigheid.
Fmin / F#min
In net daai bietjie tyd
Bb majorBb / BB Eb MajorEb / E MajorE
het ek my hart verloor.
2de Vers:
Eb MajorEb / E MajorE
Sal jy kyk vir my tussen al jou goed
jou polonek en jou Levi broek
AbAb / A augmentedA Eb MajorEb / E MajorE
want dit voel soos ?n ewigheid
Fmin / F#min
want dis net bietjie tyd
Bb majorBb / BB Eb MajorEb / E MajorE
om my hart te soek
Refrein:
AbAb / A augmentedA
Vergewe my as ek ongeleë
Eb MajorEb / E MajorE
pla deur hierdie ding te vra
AbAb / A augmentedA
maar ek voel verdwaal
dis nuut vir my
Eb MajorEb / E MajorE
en hierdie leemte maak,
Cmin / C#min
dit maak my klaar.
AbAb / A augmentedA
So laat weet vir my
Bb majorBb / BB Eb MajorEb / E MajorE
sou jy my hart iewers kry.
3de Vers:
Eb MajorEb / E MajorE
Dit is so, jy mag maak wat jy wil daarmee
dit hou vir my of terug te gee
AbAb / A augmentedA Eb MajorEb / E MajorE
en hoe dit ookal sy
Fmin / F#min
ek is dankbaar vir aeroplanes
Bb majorBb / BB Eb MajorEb / E MajorE
bietjie tyd vir ?n ewigheid.
Refrein
Brug:
G7G7 / G#7G#7
O, ek kan maar net sowel sê
Cmin / C#min
ek hou van jou.
G7G7 / G#7G#7
Kan maar net sowel bieg
AbAb / A augmentedA Bb majorBb / BB
ek is mal oor jou.
Eb MajorEb / E MajorE Bb majorBb / BB
Dis ongetwyfeld, definitief
AbAb
sonder skroom, onmiddelik wil ek
Fmin / F#min Eb MajorEb / E MajorE
trou met jou.
Refrein:
AbAb / A augmentedA
Maar vergewe my as ek ongeleë
Eb MajorEb / E MajorE
pla deur hierdie ding te vra
AbAb / A augmentedA
maar ek voel verdwaal
dis nuut vir my
Fmin / F#min Eb MajorEb / E MajorE
en hierdie leemte maak
Cmin / C#min Bb majorBb / BB
dit maak my klaar
AbAb . A augmentedA Bb majorBb / BB
so laat weet vir my (Vrydag se aeroplane en Sondag se weg van my?)
AbAb / A augmentedA Bb majorBb / BB
laat weet vir my (kan ons tot ewigheid in, dis net ?n bietjie tyd en?)
AbAb / A augmentedA
laat weet vir my (ek het my hart verloor)
Bb majorBb / BB Eb MajorEb / E MajorE
sou jy my hart iewers kry?
Woorde & Musiek: Lize Beekman