Banda Bm3

Sproetjies by Banda Bm3

Chords

Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
D                                             G
Daar's 'n park in my tuisdorp, ver weg van die stad se lawaai
          A
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
    D                                           G
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
     A                                         D
Met traantjies wat rol oor haar sproetgesiggie heen.



         D            G                 A             D
En ek se Sproetjies, liefling, daar's 'n reenboog in jou oë
         G            D                Bm                 A
Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees
          D        G              A              D
Want jy's pragtig, liefling, en sy druk saggies my hand
          G             A         D
En se ek wens ek kon my deur jou oà ? sien
           D                                             G
Al somers en winters is nou reeds so lankal verby          
          A
En die glimlag van jonkwees verberg soms 'n ou hartseer tyd
    D                                           G
En eendag sien ek Sproetjies weer, en my oe staar verdwaas
     A                                         D
Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan
          D               G
En ek sê Sproetjies, jy's pragtig
       A              D
En sy druk saggies my hand
          G             A          D
En se ek wens ek kon my deur jou oe sien
           D                                             G
Ek gaan na die skouburg een aand na 'n opvoering kyk       
          A
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n veeprinses lyk
    D                                           G
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
     A                                         D
Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor   
         D            G                 A             D
En ek se Sproetjies, liefling daar's 'n reenboog in jou oë
         G            D                Bm              A
Onthou jy nog die parkie, en die trane in jou oë          
          D        G              A              D
Sproetjies, jy's pragtig, en ek hou haar teen my vas
          G             A          D
Sy se : ek wens ek kon my deur jou o? « sien
          G             A       D
Ek wens ek kon my deur jou oë sien

Sproetjies Chords Info

Published:
Last Updated:
Chords: D, G, A, Bm