Appel

Kat Is Op Die Stoof by Appel

Chords

Capo
1
Difficulty
Intermediate πŸ’ͺ
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:

F  F


Verse 1:
    F
Die kat is op die stoof my maat,
         Bb                    F
Maar ons dans nog om die tafel saans,
                 Csus4
Die kinders is gesond,
               Bb
Het kos in die mond en die dak staan nog bo ons kop,
    F
Die man op die TV weet self nie waarheen,
    Bb                     F
Die prys van die lewe raak duur,
Dm
Alles die kos β€˜n arm en been,
            Bb            C         F
Nie eens te praat van die keiser se huur.
Chorus:
         F
Ek is β€˜n ou, ou, Bobbejaan,
          Bb               F
Ek dra my kettings waar ek gaan (hey),
        Dm
Hierdie movie het ek al lankal gesien,
         Bb      C           F
Die lewe loop in sirkels, my vriend,
         F
Ek is β€˜n ou, ou, Bobbejaan,
      Bb                 F
Staan brandwag as al man slaap, (hey),
    Dm
Die jakkals het weer die troon geneem,
       Bb           C      Dm
En ons almal lag te lekker saam,
        Bb           C      F      F
Ja, ons almal lag te lekker saam.


Verse 2:
    F
Ons bid ons soms blou die knieΓ«,
             Bb                          F                C  Csus4
Maar ons sal staan en voor ons eie stoep vee, moenie moed opgee,
                   Bb
My broer, tree vir tree, sal ons die donker oorneem,
   F
Jy stap deur die dorre Karoo,
  Bb                     F
Op soek na die brandende bos,
        Dm                     Dm
Moet jy wat oplos, wat sal die antwoord jou kos,
          Bb     C         Dm
Dit alles in jou hande, my boss.


Chorus:
         F
Ek is β€˜n ou, ou, Bobbejaan,
          Bb               F
Ek dra my kettings waar ek gaan (hey),
        Dm
Hierdie movie het ek al lankal gesien,
         Bb      C           F
Die lewe loop in sirkels, my vriend,
         F
Ek is β€˜n ou, ou, Bobbejaan,
      Bb                 F
Staan brandwag as al man slaap, (hey),
    Dm
Die jakkals het weer die troon geneem,
       Bb           C      Dm
En ons almal lag te lekker saam,
        Bb           C      F      F
Ja, ons almal lag te lekker saam.


Bridge:
Dm
Oor hierdie nagte gedroom,
        Bb             F
Oor die welkome taal gestoei,
    Dm
Die koms van β€˜n nuwe generasie,
    Bb            Csus4   Csus4
Wat saam staan so seer.


Outro:
         F
Ek is β€˜n ou, ou, Bobbejaan,
          Bb               F
Ek dra my kettings waar ek gaan (hey),
        Dm
Hierdie movie het ek al lankal gesien,
         Bb      C           F
Die lewe loop in sirkels, my vriend,
         F
Ek is β€˜n ou, ou, Bobbejaan,
      Bb                 F
Staan brandwag as al man slaap, (hey),
    Dm
Die jakkals het weer die troon geneem,
       Bb           C      Dm
En ons almal lag te lekker saam,
        Bb           C      Dm
Ja, ons almal lag te lekker saam,
        Bb           C      F      F
Ja, ons almal lag te lekker saam.
F  F  F

Kat Is Op Die Stoof Chords Info

Published:
Last Updated:
Capo: 1
Difficulty: Intermediate πŸ’ͺ
Chords: F, Bb, Csus4, Dm, C