Hatfield Square Chords by Appel

Hatfield Square by Appel

Chords

Capo
2
Difficulty
Intermediate 💪
Rate for accuracy
🎸
0/5 ( votes)
Transpose
Font
Intro:

A  Dsus2  F#m  E


Verse 1:
     A               Asus4   A
By McGinty’s het ons saans begin,
     Dsus2
Twee drafts gedrink en saam gesing,
   F#m                           E      E
By Dropzone het ons die aand afgesluit.


Verse 2:
       A            Asus4   A
En die ouman by die Zone se deur,
    Dsus2
Wat kos verkoop want dit gaan broekskeur,
   F#m                              E
By Joost se garage ‘n pie en coke gekoop.
Chorus:
D      A              E
Rus in vrede Hatfield Square,
       F#m           D/F#
Ek het al my geld in jou belê,
     A                                E    E
Twee Jagerbombs was nostalgie vir die keel.
          A              E
En rus in vrede Hatfield Square,
           F#m         D
Met al ons name wat in jou rommel lê,
       A      E             A      D  E
Rus in vrede    Hatfield Square.


Verse 3:
        A                   Asus4      A
By Herr Gunters het ons die bands gaan kyk,
          Dsus2
Dit was Polisiekar en Koos Kombuis,
    F#m                           E   E
Die oomblik was perfek vir jou en my.


Verse 4:
   A                Asus4     A
By Good 4’s het ons saam gaan dans,
       Dsus2
Ge karaoke by daai klein ou bar,
      F#m                               E    E
Oppad huistoe sê jy kom sing my aan die slaap.


Chorus:
D      A              E
Rus in vrede Hatfield Square,
       F#m           D/F#
Ek het al my geld in jou belê,
     A                                E    E
Twee Jagerbombs was nostalgie vir die keel.
          A              E
En rus in vrede Hatfield Square,
           F#m         D
Met al ons name wat in jou rommel lê,
       A      E             A
Rus in vrede    Hatfield Square.


Bridge:
   Bm      D            E    E
En ooh hoe ek na jou verlang,
        Bm        D            Esus4    E
Na daai goeie goueoue Hatfield dae.


Outro:
       A              E
Rus in vrede Hatfield Square,
       F#m           D/F#
Ek het al my geld in jou belê,
     A                                E    E
Twee Jagerbombs was nostalgie vir die keel.
          A              E
En rus in vrede Hatfield Square,
           F#m         D             D
Met al ons name wat in jou rommel lê,
       A      E             A/C#
Rus in vrede    Hatfield Square,
       A      E       A   Asus4 A  Dsus2  F#m
Rus in vrede Hatfield Square.
       D      Esus4 E        A
Rus in vrede     Hatfield Square.

Hatfield Square Chords Info

Hatfield Square Chords by Appel
Published:
Last Updated:
Capo: 2
Difficulty: Intermediate 💪
Chords: A, Dsus2, F#m, E, Asus4, D, D/F#, Bm, Esus4, A/C#