Intro: D D Verse 1: D D D D Nes die eeuende geroesde hok gaan die kettings breek ek is klaar gejok, D D D D My polse sweet soos ‘n ou windpomp jy vat my hand sit dit teen jou rok, Bm Bm Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor ek sien my kinders en hul kinders in jou oë, G G D D Ek kan voel hoe ek die greep verloor jy maak die honde los ek is op jou spoor, Asus4 A Ek is op jou spoor.
Chorus: D Brandewyn en Coca Cola, Bm Is jy die gif wat my so stout maak? G Soos petrol en vuur, G Asus4 Op ‘n droë veld my bier is jy die veldbrand wat brand, Asus4 A In hierdie groot boere hart? Post-Chorus: D Brandewyn en Coca Cola, Bm Ek sal jou sewe sakke sout dra, G Soos petrol en vuur, G D Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat, Asus4 A D In hierdie groot boere hart? Verse 2: D D D D Grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy, A A A A Eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars, Bm Bm Bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor ek sien my kinders en hul kinders in jou oë, G G D D Ek kan voel hoe ek die greep verloor jy maak die honde los ek is op jou spoor, Asus4 A Steeds op jou spoor. Chorus: D Brandewyn en Coca Cola, Bm Is jy die gif wat my so stout maak? G Soos petrol en vuur, G Asus4 Op ‘n droë veld my bier is jy die veldbrand wat brand, Asus4 A In hierdie groot boere hart? Post-Chorus: D Brandewyn en Coca Cola, Bm Ek sal jou sewe sakke sout dra, G Soos petrol en vuur, G D Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat, Asus4 A D In hierdie groot boere hart? Interlude: D Bm G G D Asus4 A Outro: D Brandewyn en Coca Cola, Bm Ek sal jou sewe sakke sout dra, G Soos petrol en vuur, G D Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat, Asus4 A D In hierdie groot boere hart? D
Published:
Last updated: