Boeredans chords by Appel
Guitar chords with lyrics
- Capo on 2nd
- Difficulty: Intermediate 💪
Intro:
A A7 D D
E E D A
A A
Verse 1:
A A A A
Almal is hier is ‘n mandjie dans,
A A E7 E7 E7
Die kos gepak in ‘n Checkers sak,
E7 E7 E7 E7
Gekookte eier met Aromat,
E7 E7 A A A
Kry die maag geline vir ‘n bottel Jack,
A A A A6 A A6
Die kinders speel in die agter grond,
A E7 E7 E7
Ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hier rond,
E7 E7 E7 E7 E7
‘n Jägermeister maak die maag gesond,
E7 D A A6 A A6
En ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond.
Chorus:
A A
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere,
E
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar,
D E
Gooi die meel uit op die vloere,
A A7
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare,
E
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien,
D E A
Dis so lekker by ‘n boeredans.
Interlude:
A A7 D D
E E D A A6 A A6
Verse 2:
A A A A
Slang met ‘n lang nek op ‘n boks kitaar,
A A E7 E7 E7
En ek ‘n Christmas wurm speel ‘n boere waltz,
E7 E7 E7 E7
En die gees loop hoog in die skuur vanaand,
E7 D A
Want ons dans alweer in Afrikaans,
A A A A6 A A6
Die bakkie staan tot moertoe gone,
A A6 A E E E
Van heine en vere trek die boere saam,
E7 E7 E7 E7
Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom,
E7 D A A A
Tot die honde huil en my skoonma brom.
Chorus:
A A
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere,
E
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar,
D E
Gooi die meel uit op die vloere,
A A7
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare,
E
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien,
D E A
Dis so lekker by ‘n boeredans.
Interlude:
A A7 D D
E E D E
A A7 D D
E E D A A6 A A6
Outro:
A A
Almal dans, almal dans,
A7 D
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere,
E
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar,
D E
Gooi die meel uit op die vloere,
A A7
Almal dans, almal dans,
D
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare,
E
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien,
D E A
Dis so lekker by ‘n boeredans.
E
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien,
D E A
Dis so lekker by ‘n boeredans. Published:
Last updated:
Please rate for accuracy!
