Tuning: Standard (E A D G B E) Key: D Difficulty: Novice Verse 1: D Vader God U ken my naam G My binnegoed en buitestaan A My grootpraat en my klein verdriet D My vashou aan als wat verskiet. D U ken my vrese en my hoop G Die pad wat ek so kaalvoet loop A Die pad het U lankal berei D U maak die pad gelyk vir my.
Chorus: G Alle pelgrims keer weer huistoe D Elke swerwer kom weer tuis A Ek verdwaal steeds op U grootpad D Soekend na U boardinghuis. Verse 2: D Moeder God U ken my waan G My ego en my regopstaan A Die drake waarteen ek bly veg D U wys my altyd weer die weg. D U het my met U lig geseën G Die lig strooi ek op iedereen A Net U weet hoe my toekoms lyk D Ek het niks, U maak my ryk. Chorus: G Alle pelgrims keer weer huistoe D Elke swerwer kom weer tuis A Ek verdwaal steeds op U grootpad D Soekend na U boardinghuis. G Alle pelgrims keer weer huistoe D Elke swerwer kom weer tuis A Ek verdwaal steeds op U grootpad D Soekend na U boardinghuis.
Last updated: