Difficulty
Advanced π€―
Rate for accuracy
🎸
Key: F# β« Intro: F# Bsus2/F# F# B D#m C# B β« Verse 1: F# B F# C#/F# Die meisie met die puisie sit verwese in die hoek B F#/C# B C# Sy skryf gewonde woorde in haar Croxley klaswerkboek Bb/D D#m C# F# 0 die droefheid sΓͺ sy saggies, die droefheid het my beet B F# F#sus2/C# C# F# Bsus2/F# F# B Nou wals ek met die weemoed, want jy het my vergeet F# B F# C#/F# Vergete is die maanligaand, die pawiljoen, die eerste soen B F#/C# B C# Die reuk van varsgesnyde gras toe ek en jy nog ons twee was Bb/D D#m C# F# 0 die droefheid sΓͺ sy saggies, die droefheid het my beet B F# F#sus2/C# C# F# Nou wals ek met die weemoed, want jy het my vergeet
β« Chorus: F# C#/F D#m Bb/D Niks kan die eerste seerkry keer nie D#m F#/C# D#m/B Bb Geen muur geen skanse of verweer nie B F#/C# Bb/D D#m Ons almal moet die paadjie loop B F#/C# C# F# Die hart word eers met vuur gedoop B F#/C# F#sus2/C# C# F# Bsus2/F# F# B Die hart word eers in vuur gedoop β« Verse 2: F# B F# C#/F# En meisietjies sal grootword en seuntjies sal ook leer B F#/C# B C# Die dag sal kom dat hul alleen die lewe moet trotseer Bb/D D#m C# F# Gee hul lampe vir hul voete en 'n kompas vir die pad B F# F#sus2/C# C# F# Maar berus dat hui in eik geval hul eie koers sal vat β« Chorus: F# C#/F D#m Bb/D Niks kan die eerste seerkry keer nie D#m F#/C# D#m/B Bb Geen muur geen skanse of verweer nie B F#/C# Bb/D D#m Ons almal moet die paadjie loop B F#/C# C# F# Die hart word eers met vuur gedoop B F#/C# F#sus2/C# C# N.C. Die hart word eers in vuur gedoop β« Instrumental: D G D A Bm Bm/A F# B F# Bm D#m Bb β« Bridge: D#m Abm F# Abm En as my bene stram word en ek stadiger moet loop B7 F# Abm C# En die are op my hande soos verliefde wurms knoop Bb/D D#m C# F# As alles wat eens helder was, verbleek na grys en grou B F# F#sus2/C# C# F# Laat my tog, soos kindertyd, my verwondering behou β« Chorus: F# C#/F D#m Bb/D Niks kan die eerste seerkry keer nie D#m F#/C# D#m/B Bb Geen muur geen skanse of verweer nie B F#/C# Bb/D D#m Ons almal moet die paadjie loop B F#/C# C# F# Die hart word eers met vuur gedoop B F#/C# F#sus2/C# C# F# Die hart word eers in vuur gedoop
Die Eerste Seerkry Chords Info
Published:
Last Updated:
Difficulty: Advanced π€―
Chords: F#, Bsus2/F#, B, D#m, C#, C#/F#, F#/C#, Bb/D, F#sus2/C#, C#/F, D#m/B, Bb, C, D, G, A, Bm, Bm/A, Abm, B7